queillerie

Grid   List

  1. Ebook
    Sofort lieferbar
    Janine se vier vriendinne hou niks van mekaar nie en is mín lus om saam haar as te gaan strooi. Maar in die pienk Volksie moet hulle klim, want Janine het voor haar dood een laaste avontuur beplan:...
    15,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  2. Ebook
    Sofort lieferbar
    Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en 'n bes...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  3. Ebook
    Sofort lieferbar
    Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Hulle ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vi...
    15,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  4. Ebook
    Sofort lieferbar
    Elke reis het 'n storie en elke storie is 'n reis. Hetsy te voet of per fiets, trein, viertrek-voertuig of vliegtuig. Soos jy aanskuif, deur Suid-Afrika of buite sy grense, word jy blootgestel aan ...
    14,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  5. Ebook
    Sofort lieferbar
    In hierdie debuutbundel oor veral uitsonderlike bome word 'n fyn ewewig gehandhaaf tussen emosie en intellek in weloorwoë, delikate woordkuns. Dit is verstegnies vaardige, deernisvolle gedigte waar...
    10,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  6. Ebook
    Sofort lieferbar
    Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: De Villiers se roman het 'n skop soos 'n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers g...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  7. Ebook
    Sofort lieferbar
    Balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings word saamgebind in 'n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is 'n bundel waarin ritme en metrum aans...
    12,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  8. Ebook
    Sofort lieferbar
    Na amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne 'n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, 'n vuil kombuis en...
    13,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  9. Ebook
    Sofort lieferbar
    Vroeër was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. Nou is hy die agent Rodriguez, die 'inside man', 'n wit man wat namens Nasionale Intelligensie ...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  10. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die dertienjarige Fransie is verlam ná 'n fratsongeluk, maar reeds terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor 'n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die ...
    15,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  11. Ebook
    Sofort lieferbar
    In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. ...
    14,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  12. Ebook
    Sofort lieferbar
    Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by di...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  1. 1
  2. 2
  3. 3
<%--for search--%>