human rousseau

Grid   List

  1. Ebook
    Sofort lieferbar
    Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.
    14,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  2. Ebook
    Sofort lieferbar
    Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van 'n misverstand tydens 'n oorsese musiektoer by 'n lughawe in Wes-Afrika aangehou.  Die owerh...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  3. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die skrywer se debuutbundel, Heupvuur, ontvang in 1975 die Eugène Marais-prys. Alhoewel van die verhale in sy nuwe bundel herinner aan die macho-styl van vroeëre werk, is hulle meer deernisvol en m...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  4. Ebook
    Sofort lieferbar
    An adventure story set against the backdrop of an interesting milieu and where caring for wildlife animals are at the forefront. It is also a story of fear and hope, and above all, one of endurance...
    9,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  5. Ebook
    Sofort lieferbar
    In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bej...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  6. Ebook
    Sofort lieferbar
    Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende ver...
    11,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  7. Ebook
    Sofort lieferbar
    As a young girl Charlize Theron saw Darryl Hannah in Splash and she was convinced that she would make a better mermaid. Ever since, she has pursued her dream with single-minded obsession. Prize-win...
    16,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  8. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die Boksombende word bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse o...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  9. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende 'n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalent...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  10. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie en Rooie sien nie kans vir 'n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in 'n tydskrif wat die kenmerke is van 'n mens...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  11. Ebook
    Sofort lieferbar
    Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die belang...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  12. Ebook
    Sofort lieferbar
    This adventure story delves into a young mind seeking to understand the passions and problems of growing up.
    11,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. ... >>>
<%--for search--%>