topsy smith

Grid   List

  1. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die Boksombende word bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse o...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  2. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende 'n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalent...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  3. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie en Rooie sien nie kans vir 'n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in 'n tydskrif wat die kenmerke is van 'n mens...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  4. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie beland in groot moeilikheid as hy 'n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en 'n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir 'n kompetisie van 'n koejawelfabriek ...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  5. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar oefen eers gou sy beroemde skepskop met een van die pronkdahlias in die ryk mense se tuin. Hy word gevang en moet as straf onkruid uittrek. Die sproetg...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  6. Ebook
    Sofort lieferbar
    Dis die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan 'n laerskoolseun se mooi lokke - met rampspoedig...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  7. Ebook
    Sofort lieferbar
    Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met 'n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in gra...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  8. Ebook
    Sofort lieferbar
    'n Fotograaf kom die leerders by die skool afneem, en Trompie en sy manskappe besluit om nie soos al die ander vroom gesiggies op te sit nie. Hulle gaan kyk wie van hulle die lelikste bakkies kan t...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  9. Ebook
    Sofort lieferbar
    Trompie en Rooie kom weg met 'n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  10. Ebook
    Sofort lieferbar
    Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen, ...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  11. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die eksamen begin oor tien dae, maar Trompie voel dit is gans te vroeg om nou al te leer, want dan sal 'n mens eenvoudig weer alles vergeet. Rooie en Blikkies besluit om hierdie teorie op die proef...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  12. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die Boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te...
    6,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  1. 1
  2. 2
  3. 3
<%--for search--%>