theunis krogh

Grid   List

  1. Ebook
    Sofort lieferbar
    Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van 'n misverstand tydens 'n oorsese musiektoer by 'n lughawe in Wes-Afrika aangehou.  Die owerh...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  2. Ebook
    Sofort lieferbar
    In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bej...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  3. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks. Die ongenooide gaste op Keurboslaan is 'n groep hippies - bedelaars en dwelmverslaafdes - wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  4. Ebook
    Sofort lieferbar
    Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm 'n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir 'n tingerige en...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  5. Ebook
    Sofort lieferbar
    'n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  6. Ebook
    Sofort lieferbar
    Doktor Roelof Serfontein, miljoenêr, wêreldbekende skrywer en hoof van Keurboslaan se beroemde seunskool, vind dit moeilik om die roman te voltooi waaraan hy reeds twee jaar lank skryf. Hierdie kee...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  7. Ebook
    Sofort lieferbar
    Richard Serfontein, oudste seun van doktor Serfontein, word hoofseun van die gewilde Keurboslaan Seunskool. Dit is nie 'n maklike taak nie, omdat hy onder geen omstandighede die indruk wil skep dat...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  8. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die nuwe skooljaar op Keurboslaan bring gerugte van 'n gemaskerde rower, bekend as Jan Fiskaal, wat die omgewing terroriseer. Dr Serfontein doen sy bes om te help om die rower vas te trek, veral om...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  9. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit 'n gesogte seunsskool, maar ook 'n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is 'n geestelik- en liggaamlik ...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  10. Ebook
    Sofort lieferbar
    Wanneer Riek en sy vriende lughawe toe gaan om vir Josef, wat terugkeer van Engeland, te gaan oplaai, loop hulle hulle vas in 'n avontuur. Boonop veroorsaak 'n misverstand dat almal vir doktor Serf...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  11. Ebook
    Sofort lieferbar
    Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In 'n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig 'n vreemde besoeker met 'n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. B...
    8,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  1. 1
<%--for search--%>