malene breytenbach

Grid   List

  1. Ebook
    Sofort lieferbar
    'n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van 'n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe, oorlewingskampe, 'n geheime organisasie genaamd Die Beskermers, wraak, intimidasie en verskeie...
    13,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  2. Ebook
    Sofort lieferbar
    Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in 'n ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in in 'n koma laat. Douw Hefer, haar chirurg, het empatie met haar en Michelle raak aangetrokke to...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  3. Ebook
    Sofort lieferbar
    By 'n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná 'n kort kennismaki...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  4. Ebook
    Sofort lieferbar
    Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van 'n gesin, het almal op hol: Daar's stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun,...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  5. Ebook
    Sofort lieferbar
    Kira se buurvrou is vermoor, en Kira was nog altyd op haar man verlief. Nou is Kira onder verdenking, en haar geliefde ook. Dis ook nie die laaste moord nie . . .
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  6. Ebook
    Sofort lieferbar
    Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde-Ooste het hy hulle verhouding  verbreek. ...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  7. Ebook
    Sofort lieferbar
    Beeldskone en vurige Miranda, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentinië, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Maar politieke onrus...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  8. Ebook
    Sofort lieferbar
    Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op 'n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Maar wat gebeur sodra sy aan boord stap? Dis net mans oral. Hoe...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  9. Ebook
    Sofort lieferbar
    Marian ontdek die duisterhede en sjarme van Skotland op die eiland Mull - ook die sjarme van Roderick, al is hul families vyande . . .
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  10. Ebook
    Sofort lieferbar
    Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitêre organisasie Dokters sonder Grense werk.  Sierra Leone is in 'n bloedige bur...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  11. Ebook
    Sofort lieferbar
    Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval word, besluit sy 'om afstand te probeer verkry'. Op Oudtshoorn leer Olivia nie net haar ouma ken nie, maar kry ook 'n blik op die tyd van di...
    15,99 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  12. Ebook
    Sofort lieferbar
    Lucinda O'Neill het destyds in die weeshuis al geweet sy wil pediater word. Toe sy 'n pos by die Wynland Kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied word, bring dit 'n algehele ommekeer in haar lewe...
    5,49 €
    Alle Preise inkl. MwSt
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
<%--for search--%>